English website

Kringe in 'n bos opvoedkundige toere

Meagan Vermaas van Forest Guided Tours bied begeleide stappe en toere in die Knysna-bos aan vir leerders, toeriste en natuurliefhebbers.

Dit sluit ook 'n spesiale Kringe in 'n Bos / Circles in a Forest toer in wat op Dalene Matthee se gelyknamige boek gegrond is. Om meer inligting te kry KLIEK HIER, stuur e-pos aan treemail@forestguidedtours.co.za, of skakel 073 3636 522.



opvoedkundige toere


Dalene Matthee, South African author of 13 books, is well known for her four "Forest Books" set in the Knysna Forest. Her books have been translated into 14 languages.
English website



Foto's van hierdie webwerf mag nie sonder toestemming gebruik word nie.
Foto's © Hylton Herd.


Amptelike webwerf van Dalene Matthee.
Alle regte voorbehou.
Kopiereg © Dalene Matthee (Edms) Bpk 2016.

Website designed and hosted by
S2 Web Solutions