English website

Die Twaalfuur-Stokkie

Dié kinderboek, wat in 1970 verskyn het, vertel die storie van Doeksie wat eende moet oppas en om 12:00 by die huis moet wees. Maar wanneer dit 12:00? Dan leer Doeksie om na die skaduwee van 'n stokkie te kyk om te weet wanneer sy by die huis moet wees. Die storie verduidelik vir kinders die konsep van tyd en die aarde wat om die son draai deur te kyk na die skaduwee van 'n stokkie in die son.

Die boek is uit druk.
  • Die Twaalfuur-Stokkie is in Engels vertaal.




Dalene Matthee, South African author of 13 books, is well known for her four "Forest Books" set in the Knysna Forest. Her books have been translated into 14 languages.
English website



Foto's van hierdie webwerf mag nie sonder toestemming gebruik word nie.
Foto's © Hylton Herd.


Amptelike webwerf van Dalene Matthee.
Alle regte voorbehou.
Kopiereg © Dalene Matthee (Edms) Bpk 2016.

Website designed and hosted by
S2 Web Solutions