English website

Populêre romans

Dalene Matthee se tydskrifverhale vir Die Huisgenoot en Sarie Marais dateer uit die sestiger-en sewentigerjare, toe sy, volgens die beskrywing op die agterplat, as "jong moeder en tuisteskepper" op die platteland – Oudtshoorn, Darling en Graaff-Reinet – "haar hand gewaag het aan kortverhale" vir die tydskrifmark.

Die verhale dateer dus uit 'n nog vroeer tydperk as die romans 'n Huis vir Nadia (1982) en Petronella van Aarde, burgemeester (1983), waarna die skryfster glo as haar "jeugmisdade" verwys het (ook soos op die agterplat).



'n Huis vir Nadia'n Huis vir Nadia
Toe sy in standerd vier was en Kella in standerd drie, is hulle vir die eerste keer op verskillende treine gesit - sy na die kinderhuis in die Vrystaat en Kella na īn plek vir seuns in die Oos-Kaap ...lees meer
Petronella van AardePetronella van Aarde
Op Kasselspoort weet almal al jare lank dat Zerk Raubenheimer burgemeester gaan word wanneer oom Neels Meyer die dag die stoel ontruim ...lees meer



Knysnabos


Dalene Matthee, South African author of 13 books, is well known for her four "Forest Books" set in the Knysna Forest. Her books have been translated into 14 languages.
English website



Foto's van hierdie webwerf mag nie sonder toestemming gebruik word nie.
Foto's © Hylton Herd.


Amptelike webwerf van Dalene Matthee.
Alle regte voorbehou.
Kopiereg © Dalene Matthee (Edms) Bpk 2016.

Website designed and hosted by
S2 Web Solutions