English website

Om 'n man te koop

Opsomming

Die verhale is almal helder, die inhoud is vars — aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar n ryke verskeidenheid. Ons maak kennis met ouer enkellopers se halsstarrige en onvolmaakte verhoudings, maar sien ook hoe jonger geliefdes 'aangehelp' word deur n ouer vrou.

Daar is die gebruiklike kat-en-muis-speletjies, intriges, driehoeksverhoudinge tussen mense van verskillende ouderdomme en temperamente. Dominerende mans se ongevoeligheid word aan die kaak gestel. En die eensaamheid van n enkellopende wat haar met n leuen daarteen wil verweer, word blootgelê. Tog is die goue draad wat hierdie verhale saambind die egte, warm menslikheid wat seëvier na n aanvanklike afsydigheid of misverstand.



Die JudasbokDie Judasbok
Hiermee het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig; en di bundel verhale het haar n aan haar hart gel, want 25 jaar se gevoelens en ervarings, bepeinsing en besinning l hierin opgesluit ... lees meer
Om 'n man te koopOm 'n man te koop
Die verhale is almal helder, die inhoud is vars - aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar n ryke verskeidenheid ... lees meer


Wat s die media?

"Hierdie verhale lees lekker: om vlot te skryf, was vir Matthee 'n natuurlike gawe en nie iets wat sy met moeite moes aanleer nie. Die stories weerspiel 'n roerende eenvoud, en die eg menslike warmte wat Matthee beroemd sou maak.

In sommiges, soos "Om groot te word" en "Mercurius se seun", skemer iets deur van die betowering waarmee sy soveel harte gesteel het. Die titelverhaal is een van die sterkstes."
Jaybee Roux oor Om 'n man te koop, Die Burger (2007)

Dalene Matthee, South African author of 13 books, is well known for her four "Forest Books" set in the Knysna Forest. Her books have been translated into 14 languages.
English website

Foto's van hierdie webwerf mag nie sonder toestemming gebruik word nie.
Foto's © Hylton Herd.


Amptelike webwerf van Dalene Matthee.
Alle regte voorbehou.
Kopiereg © Dalene Matthee (Edms) Bpk 2016.

Website designed and hosted by
S2 Web Solutions