English website

Kinderstories

Gedurende die gesin se verblyf op Darling begin Dalene kinderverhale skryf vir die radioprogram Siembamba om die gesin se inkomste aan te vul. Sy het die kinderverhale eers vir haar kinders gelees voordat sy dit aan die SAUK voorgelÍ het. As hulle aandagtig tot aan die einde van die storie geluister het, het sy geweet dat dit sou werk. Sodra enige van die kinders begin vroetel het, het sy geweet dat dit oorgeskryf moet word.

Haar eerste boek is in 1970 gepubliseer, en dit was die kinderverhaal getiteld Die Twaalfuurstokkie.



Die Twaalfuur-StokkieDie Twaalfuur-Stokkie
Diť kinderboek, wat in 1970 verskyn het, vertel die storie van Doeksie wat eende moet oppas en om 12:00 by die huis moet wees. Maar wanneer is dit 12:00? Dan leer Doeksie om na die skaduwee van 'n stokkie te kyk om te weet wanneer sy by die huis moet wees ...lees meer



Dalene Matthee, South African author of 13 books, is well known for her four "Forest Books" set in the Knysna Forest. Her books have been translated into 14 languages.
English website



Foto's van hierdie webwerf mag nie sonder toestemming gebruik word nie.
Foto's © Hylton Herd.


Amptelike webwerf van Dalene Matthee.
Alle regte voorbehou.
Kopiereg © Dalene Matthee (Edms) Bpk 2016.

Website designed and hosted by
S2 Web Solutions