English website

Die Judasbok

Opsomming

Die Judasbok is Dalene Matthee se eerste boek (buiten haar kinderboek) - 'n bundel kortverhale wat "nie geskik was vir tydskrifte nie". Hiermee het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig; en dié bundel verhale het haar ná aan haar hart gelê, want 25 jaar se gevoelens en ervarings, bepeinsing en besinning lê hierin opgesluit.



Die JudasbokDie Judasbok
Hiermee het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig; en diť bundel verhale het haar nŠ aan haar hart gelÍ, want 25 jaar se gevoelens en ervarings, bepeinsing en besinning lÍ hierin opgesluit ... lees meer
Om 'n man te koopOm 'n man te koop
Die verhale is almal helder, die inhoud is vars - aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar īn ryke verskeidenheid ... lees meer


Wat sÍ die media?

"Ek wil maar net sÍ dat Dalene Matthee op deeglike, verantwoorde, en soms opwindende manier die kortverhaalkuns bemeester het." -
Andrť P. Brink, Rapport

"Vermaak met gehalte."
Hennie Aucamp, Die Transvaler

"Die versameling toeganklike en goedgeskrewe verhale behoort deur 'n wye leserspubliek geniet te word."
JP Smuts, Die Burger

"Alles in ag genome is hierdie 'n merkwaardige volwasse debuut."
M.C. Botha, Die Vaderland

Dalene Matthee, South African author of 13 books, is well known for her four "Forest Books" set in the Knysna Forest. Her books have been translated into 14 languages.
English website

Foto's van hierdie webwerf mag nie sonder toestemming gebruik word nie.
Foto's © Hylton Herd.


Amptelike webwerf van Dalene Matthee.
Alle regte voorbehou.
Kopiereg © Dalene Matthee (Edms) Bpk 2016.

Website designed and hosted by
S2 Web Solutions