English website

Susters van Eva

Opsomming

Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande na haar man, Ses, se dood gebôre is? Hierdie vrae spook by die vroue op die Rôeveldse plase in Grootberg-se-Kloof terwyl Jessie by n bobbejaantrop skuil om speurders te ontwyk.

Haar verdwyning kwel ook die mans, want Jessie se aardse vroulikheid het elkeen van hulle kwesbaar gemaak. Deur die o van vier vroue ontvou die verhaal van Jessie en Ses se saamwoon in liefde en haat, en van die geheime en hunkeringe in die vrouelewens waarmee hare verweef geraak het.
  • Dalene se persoonlike gunsteling van al haar boeke was Susters van Eva.
  • Susters van Eva is as 'n verhoogstuk opgevoer.
  • Susters van Eva is in Braille en op band vir gesiggestremdes beskikbaar.




Brug van die eselsBrug van die esels
Vir Araminta Rossouw het diamante n magiese aantrekkingskrag: nie vasgeklamp in ringe of in koningskrone en septers nie, maar ongeslyp en vry in die palm van haar hand, in die holtes van haar African violet se blare, of op haar vensterbank waar hulle met die berg kan gesels ... lees meer
Susters van EvaSusters van Eva
Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande na haar man, Ses, se dood gebre is? ...lees meer
Pieternella van die KaapPieternella van die Kaap
Die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is ...lees meer
Die UitgespoeldesDie Uitgespoeldes
Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom di knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? ...lees meer


Wat s die media?

"Want 'n boek is in die eerste plek 'n storie, 'n storie om te vertel, 'n storie om te lees. Die res, die ander vlakke ... dit haak vanself êrens in die leser se kop vas."
Mariette van Manen

Dalene Matthee, South African author of 13 books, is well known for her four "Forest Books" set in the Knysna Forest. Her books have been translated into 14 languages.
English website

Foto's van hierdie webwerf mag nie sonder toestemming gebruik word nie.
Foto's © Hylton Herd.


Amptelike webwerf van Dalene Matthee.
Alle regte voorbehou.
Kopiereg © Dalene Matthee (Edms) Bpk 2016.

Website designed and hosted by
S2 Web Solutions